Wednesday, May 30, 2012

Heilbron farmer J H van der Merwe, 67, unharmed: attackers tried to kill him with 8 shots into bedroom through window, ran away

plaasaanval Heilbron. farmer J H van der Merwe, 67, survives eleven shots. Suspects fled on foot. Nothing robbed. "Farm attack 2012-05-29 at 20:30 at the farm Bloemhof (31 km on Frankfort road). Suspects unknown, knock on the bedroom wimdow, then 8 shots been fired into the bedroom. The suspects then went to the front of the house and shoot another 2-3 shots fired, fled on foot. Complaintant mnr JP vd Merwe, 67 years old, not injured. No suspects arrested.
--------------------
Fanie Van Loggerenberg
Hgiv Heilbron

NOG 'N PLAAS VOORVAL
Die Heilbron Beheerkamer is gisteraand ongeveer 20:30 in kennis gestel van 'n voorval op die plaas Bloemhof van mnr. Johan van der Merwe. Mnr. van der Merwe is genadiglik nie beseer nie en dit nadat daar verskeie skote deur 'n kamer venster gevuur is.
Baie dankie aan die polisie met al die spesialis eenhede, wat baie vinnig op die toneel was.
Die vraag onstaan of die soort van gebeure iets te doen het met die mobilisering van mag vir die ANC Kongres wat Desember in Bloemfontein plaasvind en dit gaan toeneem?
Hierdie voorval benadruk weereens die dringende noodsaaklikheid van betroubare gemeenskap- en veiligheidstrukture.

HELP U SELF EN HELP DIE GEMEENSKAP:
SLUIT AAN BY DORPSWAG
Skakel: Tampies Swart Sel: 083 475 9519

No comments:

Post a Comment