Monday, June 4, 2012

Three black males arrested: created roadblocks, caused car-crashes, tortured, raped, robbed victims, near Lion Park, Muldersdrift

Description
Three black males arrested: created roadblocks, caused car-crashes, tortured, raped, robbed victims, near Lion Park, Muldersdrift

Johannesburg – JUNE 2 2012 - Die polisie in die Noordwes het drie mans in hegtenis geneem wat daarvan verdink word dat hulle sedert Januarie vanjaar ongelukke op die N4 snelweg veroorsaak het, het RSG berig.
Die verdagtes het na bewering klippe gebruik om die pad te versper sodat voertuie buite beheer raak.
Daarna het hulle glo die slagoffers verkrag en gemartel, en ook buit gemaak op geld, skootrekenaars, klere, selfone en horlosies.
Een van die verdagtes is volgens die polisie by die Leeupark in Muldersdrift aangekeer en nog twee op Majakaneng buite Brits. Owerhede het ook beslag gelĂȘ op goedere wat die verdagtes vermoedelik van die slagoffers geroof het.
Die mans sal in die landdroshof op Brits verskyn op aanklagte van die besit van gesteelde goedere, roof en verkragting.
http://afrikaans.news24.com/Suid-Afrika/Nuus/Mans-vas-wat-ongeluk-slagoffers-martel-beroof-20120602
RT @toxinews: Drie swart mans vas wat ongeluk-slagoffers martel http://t.co/DZ8HojRj

No comments:

Post a Comment