Thursday, December 9, 2010

Polisiekommissaris se rowerseun skotvry

Geskryf deur Praag
Woensdag, 08 Desember 2010 10:45
Luitenantgeneraal Mzwandile Petros se seun het in September verlede jaar saam met sewe ander rowers uit die hof in Johannesburg ontsnap. Die sewe is intussen weer aangekeer, maar die lasbrief vir Petros junior is intussen teruggetrek.

Die polisielede wat die lasbrief teruggetrek het, is twee dae lank vir nalatigheid geskors, maar is intussen weer in hul poste aangestel.

Praag het dié ilnligting van 'n bron binne die polisie ontvang. Dt is nog nie vantevore in die media bekendgemaak nie.

No comments:

Post a Comment