Thursday, March 22, 2012

Elderly Afrikaner couple assaulted, extensively tortured: Summer Strand, Port Elizabeth

Description
Unnamed elderly Afrikaner couple attacked in Somerstrand, Port Elizabeth
----------------
Confirmed by HUMEWOOD police station (Port Elizabeth police station does not exist by that name:) Humewood tel Phone: 041-5045057 Fax: 041-5045208
----------------
2012-03-22 Port Elizabeth – Die Burger newspaper reports that the SAPS continue the search for the black assailants of an elderly Afrikaner couple in Somerstrand - who broke into the couple's house and threatened to torture the frail elderly people and assaulted them.
--------------------------
SAPS capt Sandra Janse van Rensburg said one man was arrested immediately after the gruesome incident and shortly thereafter they found two more men carrying a bag filled with 'items'.

The police still have to trace the origin of these latter items to determine whether those two men also were involved in the incident or not.

A total of five black males invaded the home of the couple by breaking through a small window in the garage of the double-storey home.They knew exactly where to go: first bursting into the bedroom of Katie, the long-term coloured medical carer of the 81-year-old Afrikaner who is completely reliant on the carer after suffering a stroke several years earlier. The woman, identified by a relative as 'Katie', said she was very devoted to the family and put up a spirited defence, during which she was badly beaten up.
Janse van Rensburg said next the attackers grabbed the elderly woman from her bed and carried her to her husband's bedroom. They turned on the hot-water kettle threatening to burn the couple with boiling water if they 'did not hand over the keys to the safe'. It's not known how the attackers knew the couple owned a safe.
The couple were assaulted brutally despite their surrending the safe-keys. The contents of the safe, containing a few original Kruger Rands, some jewellery and cash, were looted.
-----------
Alas unfortunately for SAPS director Ronald Koll of the Humewood (Port Elizabeth) police station, who claimed only a week earlier that they had 'probably arrested the master-brain behind a series of armed house robberies in this neighbourhood...'
http://afrikaans.news24.com/Suid-Afrika/Nuus/Bejaarde-paartjie-in-PE-aangeval-20120322
-------------------
Afrikaner origin of victims confirmed:
Mrs Chris Bezuidenhout wrote: "My oom en tannie is vandag in die vroe oggend ure in hul huis aangeval. Die hele ding het vir ongeveer 2-3 ure aangehou. My oom (81) slaap in die onderste verdieping en kan sedert n beroerte jare terug nie loop nie en is ook baie beperk in die gebruik van sy arms. Vier swartes het die elektriese heining van die bure se kant af gesny en by n garage venster ingebreuk waarna hul die sekuriteits deur oopgebuig het om toegang tot die huis te verkry. Die Kleurling verpleegkundige is eerste aangeval en het op die grond neergeval nadat sy n kwaai hou oor die kop en oog gekry het. Hulle het my oom toe met n skroewedraaier oor die neus gesny. Die veerpleegkundige het hulle gesmeek om hom te los en gese hy is baie swak. Later het van hulle boontoe gegaan en my tannie het eers wakker geword toe sy uit die bed uit getrek word. Hulle het haar gese sy moet nie n geluid maak nie. Hulle het haar op die vloer neer gegooi en herhaaldelik geskop. Haar ringe is van haar vingers af getrek. Een van hulle het haar met haar kussing begin versmoor. Sy het dit reg gekry om hom deur sy baadtjie op sy arm te byt en het nie laat los tot hy opgehou het nie. Hulle het haar ook met draad gewurg. Haar hande en voete is vas gemaak en sy is onder toe gedra, waar sy by my oom en die verpleegkundige neer gegooi is. Sy het hulle gesmeek om nie my oom leed aan te doen ne, maar elke keer wat sy gesmeek het is sy geskop in die ribbes. Daarna het hul aanhou vra vir die sleutel na die kluis. Een van hulle het selfs water gekook en gese hulle moet dit oor haar uitgooi. Gelukkige het hulle toe nie. n 5de swarte het aan die venster geklop en gese sy maats moet wikkel want daar het n sekuriteits kar verby gery. Hulle het die kluis oopgemaak en n paar ou Kruger rande gesteel as ook ongeveer R1000. Toe hul weg hardloop, het die verpleegkundige opgestaan en n sker gekry om my tannie mee los te sny. Die polisie is gebel en wonderbaarlik was hulle baie gou op die toneel. Die plek het glo gewemel van die polisie. My neef en sy vrou wat in dieselfde buurt woon, het gwese daar ws ongeveer 20 karre buite die huis. Een pes is gevang. My oom, tannie en die verpleegkundige is almal hospitaal toe geneem en weer ontslaan, maar erg geskok.
Ek ken nie die verpleegkundige nie, want sy werk aande en ons gaan kuier nie meer snags daar vandat my oom n beroerte in 2007 gehad het nie. Die verpleegkundige wat in die dag na my oom kyk, Katie, is ook n Kleurling dame en werk al van die begin af daar. Sy en my tannie is baie geheg aan mekaar, en sy het hulle vandag mooi bygestaan. Die een wat daar was tydens die aanval het voor sy huis toe is vir die dag, gese sy kom terug vanaand nes elke ander aand om na my oom te help kyk. Van nag afvat wou sy niks weet nie. Sy het n groot knop op haar kop en haar oog is geswel. My tannie se bolyf is veral erg swart van al die skoppe. Dankie tog hulle leef. Vandag het my tannie op een stadium vir n rukkie aan die slaap geraak toe sy op die bank gesit het, maar toe raak sy skielik wakker en het gedink die aanval is nog aan die gebeur.
Ai fok tog. Ek wil nie eens dink wat sou gebeur het as die sekuriteits kar nie daar verby gery het en hulle weg geskrik het nie. n Klompie jare terug is n bejaarde oom en tannie so blok van my oom hulle af vermoor. Ek se altyd vryheid se gat. Niemand van ons is vry nie, want ons lewe in vrees.
My suster kuier tans in Noorwee. Ons hou die nuus van haar tot sy terug kom. Sy post nou al haar fotos op FB. Mens wil dit nie vir haar bederf nie, maar dis moeilik om kommentaar te lewer op haar fotos terwyl die ander ding in mens se kop vas sit. Ek probeer maar cheerful klink vir haar onthalwe.
https://www.facebook.com/profile.php?id=100003498608224

No comments:

Post a Comment