Tuesday, August 10, 2010

Krugersdorp – Noordheuwel: alleged murder of unknown woman in high-security complex: unconfirmed

Aug 6 2010 - a new message was posted on a community safety board on Saturday, August 7 2010:
"Vanoggend tussen 02h30 en 03h00 is 'n vrou wat in ons kompleks hier in Noordheuwel bly, vermoor. Volgens ons sekuriteitswag, het twee swartes by haar eenheid ingebr...eek deur die diefwering oop te buig, haar dogter (wat in matriek is) vasgebind, en toe die vrou hoor daar gaan iets in die huis aan en uit haar kamer uit kom om ondersoek in te stel, het een van die bliksems haar dood geskiet. Dit is al besonderhede wat ek op die oomblik het.Ons is diep geskok. Hierdie was nog altyd 'n veilige kompleks met "guarded access control" en "roaming guards". Vader help ons asseblief, want niemand anders wil/kan nie! http://www.farmitracker.com

No comments:

Post a Comment